Gipsbord

'n Stapel gipsborde

Gipsbord is 'n boumateriaal wat hoofsaaklik uit gips vervaardig word. Die bord bestaan uit 'n kartonbedekking weerskante met 'n gipskern wat gebruik word vir droëmuur-konstruksie, gewoonlik vir nie-lasdraende binneste verdeelmure van kantoorgeboue en in 'n ander vorm vir die konstruksie van plafonne.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search